SOETDORING (HONEYMOON SUITE)

   

PENDORING (Rolstoelvriendelik)

(MINIMUM 2 PERSONE/MAKSIMUM 4 PERSONE)
1x slaapkamer met dek en pragtige uitsig.
1x queenbed, en-suite badkamer.
1x sleeper couch.
Aparte stort, toilet en wasbak.
Ten volle toegeruste kombuis.
 
(SLEGS 4 PERSONE)
1x slaapkamer met 2 driekwart beddens en en-suite badkamer.
1x slaapkamer met king bed en en-suite badkamer.
Ten volle toegeruste kitchenette.
 

KNOPPIESDORING

HAAKDORING

(MINIMUM 4 PERSONE/MAKSIMUM 8)
1x slaapkamer met 1 koning grootte bed en en-suite badkamer.
1x slaapkamer met 2 enkelbeddens asook aparte stort,toilet en wasbak.
2x dubbel sleeper couch.
Ten volle toegeruste kitchenette.
 
(MINIMUM 4 PERSONE/MAKSIMUM 6)
1x slaapkamer met 1 koning grootte bed en en-suite badkamer.
1x slaapkamer met 2 enkelbeddens asook aparte stort,toilet en wasbak.
1x dubbel sleeper couch.
Ten volle toegeruste kitchenette.
 

APIESDORING

VLAMDORING

(MINIMUM 4 PERSONE/MAKSIMUM 8)
1x slaapkamer met 1 koning grootte bed en en-suite badkamer.
1x slaapkamer met 2 enkelbeddens asook aparte stort,toilet en wasbak.
2x dubbel sleeper couch.
Ten volle toegeruste kitchenette.
(MINIMUM 4 PERSONE/MAKSIMUM 6)
1x slaapkamer met 1 koning grootte bed en en-suite badkamer.
1x slaapkamer met 2 enkelbeddens asook aparte stort,toilet en wasbak.
1x dubbel sleeper couch.
Ten volle toegeruste kitchenette.
   

KAMEELDORING

 

(1 ALLEENSTAANDE EENHEID, SLAAP 6)
Ons het onlangs nog 'n beeldskone eenheid bygevoeg. Kameeldoring is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid met sy eie agterplaas en braaigeriewe.

Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of klein groep. 'n Minimum van 4 persone moet in hierdie eenheid bespreek. Koninginggrootte-bed.

 
   

Alle chalets is dubbelverdieping met eie braaiarea op eerste verdieping of grondvloer, alarmstelsel, kluis, DSTV (4 kanale + 1 sport kanaal),
gasstoof, yskas, mikrogolfoond. GEEN DIERE word toegelaat nie.

NB!! - Soetdoring Chalet het geen mikrogolfoond of TV nie.

R300-R500 p/p/p/n (BTW uitgesluit) : Vir eerste 4 persone, daarna R150 pp
R120 p/p : Wildsritte - Volwassenes
R80 p/p : Wildsritte - Kinders onder 10
R100 p/p : Dagbesoekers
     

50% DEPOSITO IS BETAALBAAR MET BESPREKING.
 

BALANS IS 24 UUR VOOR AANKOMS BETAALBAAR - ELEKTRONIESE BETALINGS / KONTANT (GEEN TJEKS WORD AANVAAR)


AANKOMSTYD 14HOO – 17H00  |   VERTREK 10H00
ALLE BESPREKINGS EN NAVRAE PER E-POS:
francois.ronel@gmail.com

 

Tuisblad | Oor ons | Akkommodasie | Fasiliteite | Kontak Ons

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people... - www.gsdpotch.com


We recommend that you view this website with: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or Mozilla 4.0